Algemene Kennis
- Waar is Jesus gekruisig?
- Wie was die hoëpriester in Jerusalem toe Jesus gekruisig was?
- Wie het Pilatus vir paasfees vir die Jode kwytgestel?
- Watter dissipel het ‘n soldaat se oor afgekap toe hulle Jesus gevange kom neem het?
- Jesus se bene was nie gebreek nie. Hoe het hulle seker gemaak Hy is wel dood?
1. Golgotta.
2. Caiaphas.
3. Barabbas.
4. Simon Peter.
5. Hulle het hom met n spies in sy sy gesteek.