Wie is op ‘n Saterdag middag lus vir ‘n diep, nadenkende blogpost? Nie dat daar sulke skrywes op Herriemerrie te vind is nie. Saterdae is tyd vir speletjies.
Ek gaan vir julle bekende skilderye gee. Selfs mense wat kuns kins speel sal van die skilderye erken. Vertel my wie het dit geskilder en wat is die naam van die skildery. Bonus punte as jy ‘n interessant storie van die skildery het.
Nommer 1:
Nommer 2:
Nommer 3:
Nommer 4:
Nommer 5:
Nommer 6:
Nommer 7:
Nommer 8:
Nommer 9:
Nommer 10:
Wie runnik saam?