Hallo Maatjies
😀 Ek wou ‘n rooi voëltjie stuur om julle te vertel, maar die rooi voëltjie kruip weg. 😡 1 . . . 2 . . . 3 . . . Blog die rooi voëltjie! 😈 Ek is nie ‘n heks wat my snaaks hou nie.Â
Ek weet sommer julle het so ‘n bietjie gevergeet. 😆 Ekke vervel op 42 Aspris!!  Dit is nog net twee slapies! 😯 Julle moet dan almal vir my pirsente, koek en rooi koeldrank gee. 😛 En niemand mag my blok nie, want dit is my vervel dag! 🙂
😈 Moenie vir Merriegriet gevertel nie, maar ek het haar rekendingetjie weg gesteek sodat ek saam met julle kan ruk-ruk-ruk.Â
Onthou nou om nie te vergeet nie.
Tata
Die Heksie wat more-more vervel.
Wie runnik saam?