Groete

Byvoorbeeld:

KOEWIEE…!  Ekt my engelkie gevra om jo ‘n stywe drikkie en sagte swientjie opi wang te gee, so muni warrie as iets teen jou vasvlieg nie, syt nogi ha laaisens nie.

12 responses

12 02 2010
Xena Phoenix

Lekker geslaap? Nou ja, staan op, trek aan, polish jou tanne, kam jou hare, stryk jou kommerplooie uit, vergeet jou probleme en anner mense se strooi . . ., lag kliphard en geniet ‘n wonderlike dag.

12 02 2010
Xena Phoenix

As jy n vlooitjie met oranje tekkies & ‘n pers keppie aan in jou bed kry, kyk in sy backpack is ‘n tupperware bakkie vol nagse^tjies. . . Net van my af. . . Nag! PS: Moeti op my vlooitjie le nie asb, ek soek hm terug!

15 02 2010
Jayde

Vriendinne is soos tuinvurkies. Hul karring in jou kop en hart rond. Hulle veroorsaak verskuiwings in jou gedagte wêreld ! Hulle dolwe jou grond sodat die mooiste blomme kan groei ! Dit laat jopu besef VRIENDINNE IS GENADEVURKIES ! Dankie ou vurkie ! Mag jy hierdie warm drukkie voel wat ek vir jou stuur.

25 02 2010
maxie

Jy’s my softserve as dit warm is, my bonus as ek arm is. My kersie in die duister, jy wat altyd luister. Die suiker op my pannekoek en ‘n pel as ek ‘n maatjie soek.

25 02 2010
maxie

Wake up! It’s time for your morning exercise: Ready? Up, down, up, down, up, down….. GOOD…. now the other eyelid! Have a glorious day!

25 02 2010
maxie

Gaan kyk gou in jou yskas, daar wag ‘n duisendpoot wat bibber en bewe, en spesiaal vir jou wag om die deur oop te maak om vir jou ‘n duisend arms vol drukkies te gee!

1 03 2010
Xena Phoenix

To all the beautifull ladies…. when u walk out of your house, make sure that WOMEN hate you, MEN want you and gay men want to be YOU. Have a stunning day.

1 03 2010
Xena Phoenix

Klaasvakie se sand was klaar. Toe gooi die klein bliksem my met ‘n baksteen. So ga lallies voor hy ‘n draai by jou maak. Leka dux!!(

7 04 2010
Xena Phoenix

Magi sterre vir jo loer terwyl jy slaap eni doudruppels jou drome ophelder, magi wind saggies in jou oor fluister en jy more oggend met ‘n glimlag wakker word

9 06 2013
Olga

> More more Pssssssst!({}) Ja jy…
> die ougat een wat die cell vashou!({}) …
> Smile:) …
> Ek check net gou of jy nog oraait is…Ơ̴̴͡.̮Ơ̴̴̴͡
> ♒♒
> ( •_• )_
> (_(  ~o))
> (_ ) ( _). En bring ñ koppie koffie net vir jou! ..◦°°◦.◦°°◦. .◦°°◦.◦°°◦..
> ( Goeie )( more. )
> ◦. . .◦ ◦.  .◦
> ΅◦. .◦΅. ΅ ◦. .◦΅. ({}) :*lekker dagie Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

9 06 2013
Olga

“Wanneer jou voetjies nie meer wil loop nie…
o00O
( ) O00o
\ ( ( )
\ _ ) ) /
(_ /
En jou hartjie seer is…(“¡”). Want jy is baie spesiaal”. Ek’s lief vir jou, want jy is altyd dieselfde. Ek’s lief vir jou, want jy het ñ hart wat omgee. Ek’s lief vir jou, want jy sprankel van vriendelikheid. Leke nagrus almal

9 06 2013
Olga

Goeiemore. Die tyd*…*van die more (*) , terwyl die bittere koue :& my liewe toontjies wegvreet :O, my neusie bloedrooi :$ van die ysige koue 😥 en my oortjies wil afval# :-s …is my ♥ hartjie darem warm, want ek dink =-?aan jou. 😀 Mag jy die helderste, vrolikste Donderdag he. Geniet jou dag

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: