Al is ek geen aanhanger van die Vrystaat nie, moet ek erken dat daar heelwat juweeldorpies in hulle skatkis wegkruip. Soos Memel . . . en nee, ek het geen straat musikante raak geloop nie.
Hoeveel is daar tog te sien as ‘n mens die moeite doen om te gaan kyk.
Wie runnik saam?