Geloofs

Byvoorbeeld

Toe Jesus sy kinners gemaak het, het Hy wie baie spesiaal was op hul magies met sy Sy vinger gedruk . . . So as jy da ‘n gaatjie het, is JY BAIE SPESIAAL!!

17 responses

12 02 2010
Xena Phoenix

Don’t be afraid nor discouraged. The Lord goes b4 u. He will be with u. He won’t fail nor 4sake u.

24 02 2010
Daizy

Ai…Xenatjie dat ek juis vandag hier by jou moes kom kos kry vir my siel….Dankie!!!

12 02 2010
Xena Phoenix

Ek kyk boontoe & is gerus. Ek gaan op my kniee & se dankie Vader vir die kosbare mense in my lewe!

14 02 2010
Xena Phoenix

Ons hoef nie geintimideer te word deur ander mense se gawes nie. Die liefde van God, wat Hy in ons plant is, die sement wat al ons gawes bymekaar hou.

15 02 2010
Jayde

Omgee is ‘n fontein wat spontaan borrel, ‘n warm hand, ‘n stil gebed. Mag hierdie dag vir jou ‘n fontein vol mooi drome wees. MOOI DAG XXXXXXXXX

15 02 2010
Jayde

Here, maak ons familie en vriende wenners in als wat hulle doen, dink en sê, toegewyd vir alle wedlope in hul lewe, fiks vir harde paaie, kalm in die storms. Maak hul die beste wat hul kan wees, vasberade in hule einddoel en hou U hul kroon gereed by die wenpaal. Want ons wonderlike vriende en familie is kosbaar . . Amen !!!

24 02 2010
Riaan

Here ek is net n brose kuikenkind. maar ek is U kind. daarom kan ek in die droogte tye in my lewe moed vir elke more vind. wees vandag weer my BESKERM PA, wat gevaar van my weg hou. my KOESTER MA wat my liefdevol vashou en my AREND VRIEND wat vir my se “hou moed my kind, want Ek is met jou.”

2 03 2010
Jayde

Jesus is not Eskom, but He lights up our way.
He is not Shield, but He offers 24hr protection.
He is not Spar, but He is good 4 u.
He is not MTN, but He is everywhere u go.
He is not ABSA, but He is there 2day, 2morrow, 2gether ….
FOREVER !

2 03 2010
Jayde

1 Day God asked me for how long do you need this friend along with u?
I just cried and dropped a tear into the ocean and said
“UNTIL THIS DROP IS FOUND”

2 03 2010
Jayde

Every nice friend is a glimpse of God.
It is one of life’s best blessings, a priceless gift that can never be bought, sold, or 4gotten … Just like you !

2 03 2010
Jayde

Aan iemand spesiaal :
Mag jou hart altyd bly wees, mag jou oë en mond dikwels lag.
Mag jy oor niks bevrees wees nie, en mag die Here jou bewaar – dag en nag !

2 03 2010
Jayde

Kry gou ‘n stil plekkie, en Prys God vir Sy Liefde, Sy Goedheid, Sy Guns en Sy Groot Genade.
HY IS ‘N WONDERLIKE GOD !
God is by ons, kom ons loof Hom. Hy kan die onmoontlike doen en Hy het jou baie lief.

28 10 2011
Thea

Om die onmoontlike te glo, moet jy eers die onsienlike kan sien.

30 06 2012
Denise van Niekerk

Ons het ‘n onnatuurlike ingryping nodig deur ‘n bo natuurlike

9 06 2013
Olga

Genadige God, daar is niemand wat met U vergelyk kan word nie. U is ewig. U was en is en sal vir altyd wees. U is die skepper van die lewe, liggaamlik sowel as geestelik. U heiligheid en mag is ver bo ons verstand; tog het U elkeen van u kinders lief en sorg U vir hulle. U ewige teenwoordigheid vul ons met hoop en moed. Ons vertrou U en steun op U. U is goed vir u kinders en sal hulle nooit in die steek laat nie. Ons dank en loof U daarvoor. In Jesus naam.
Amen

9 06 2013
Olga

Mag jy, wat hier lees , altyd vreugde he en baie lag 😆 , oor ‘n plaashek klim en vir die aandster wag… Met die Here praat voor die son opkom en jou lewens-kruiwa in oorvloed blom. Ek wens vir jou meer lag 😀 as trane, 😥 meer moed as vrese en meer liefde as goud of silwer. Mag onse Vader jou dra en beskerm deur die dag! AMEN. 😉

14 10 2013
Maria

Afrikaans is die mooiste, mooiste taal, veral as ons God loof en prys!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: