Kersfees ete 1

14 12 2010

Couples Theraphy

(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).

Italië; St Nicholas;  VSA; Father Christmas, La Befana; Engeland;  Finland; Santa Claus; Nederland; Joulupukki

Gemeenskaplike faktor?

Uilspieël

(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)

  1. Emmanuel; Jesus; Monnik
  2. Dasher; Chancer, Prancer
  3. Baard; Rooi Pak; Geskeer
  4. Eet; Mistletoe; Soen
  5. Skaapwagters; Engel; Geskenke

 


Aksies

Information

2 responses

14 12 2010
demoerin

Couples Therapy
Italië – Le Befana
VSA – Santa Claus
Engeland – Father Christmas
Finland – Joulupukki
Nederland – St. Nicholas

Lande met hulle name vir Kersvader

14 12 2010
demoerin

Uilspieël
1. Monnik issie naam vir Jesus nie
2. Chancer issie een van Kersvader se slee takbokke nie
3. Geskeer – Issie iets wat met Kersvader geassosieer is nie
4. Eet – Mens soen onder die misletoe
5. Geskenke – Engel het aan skaapwagters verskyn

Lewer kommentaar