Hallo Maatjies
Julle weet mos dat daar bitches by die see is. 🙂 Dit is die see se plek waar jy jou sambesem moet opslaan sodat die son jou nie doodbrand nie. 😯 Die bitch kyk dan daarna terwyl jy saam met die vissies gaan speel. 😯 Jy kan die sambesem gebruik as jy van die maan af wil spring sonder jou besem. 😈 Jy gaan heeltemaal verwater as jy daarmee wil gaan swem.
Dit is nie hoekom ek van die bitches hou nie. 😀 Bitches is vol skrufies wat die see uitspoeg. Skurfies is eigenlik huisie vir slakke en vissies. Wanneer hulle nie meer daarin wil bly nie, dan fluister hulle in die seeheks se neus. 😛 Sy moet seker maak dat die see nie te vol of te deur mekaar raak nie. 😯 Sy is kwaai, my Ouma Heldina sal van haar hou. 😦 My ouma hou ook nie van ‘n deurmekaar spul nie.
Ek en al die maatjies mag die skurfies op die bitch optel en huis toe vat. 😛 As jy die skurfie teen jou oor druk dan hoor jy weer die see. Die see se asem kruip in die skurfies weg! 😯 So hoef jy nooit weer na die see te geverlang nie.
Tata Maatjies
Wie runnik saam?