Ek weet nie! Persoonlik kan ek nie Tom Jones en Sex Bomb in een sin sien nie. Toegegee, hy eis homself nie dit titel toe nie. Hy drool eintlik oor ‘n Sex Bomb. Al is die liedjie al meer as ‘n dekade oud, was hy 60 toe dit gesing was. Gross!! Dit pas net nie. Hoe voel julle?
Dit laat my dink aan vet grillerige katoolse ooms – sies ga.
Hey – ek is ‘n oom OK ! 😆
hy was 60 grieters, hy was nie dood nie.
Hy het dit nog nooit vir my gedoen nie. Hy was grillerig selfs toe hy 30 was.
Hier is ‘n ander (ouerige) omie in die Afrikaanse musiekbedryf… (ek praat nou nie van die country-omies van ouds nie), wat mik-mik na sy 50’s – heupswaai, sokkiedraai et al en steeds duisende vrouens (blykbaar) 🙄 volstruisvleis en droolbek gee…
My een vriendin se ma VREK oor hom. Soos in regtig! sy dink hy is sexy verby.
Ek sidder.
LOL @ Olga!! Is ook weer waar. Maar kan ou mans regtig ‘sexy’ wees? Is daar een? Iewers? Ernstiglik sexy? Nie die stem. Nie die looks. Die hele package? Soos in ‘kom skop jou skoene anytime onder my bed in’-sexy?
😕 ek kan nie nou aan een dink nie…
En wat is die afsny-ouderdom vir ‘sexy’ reken julle?
😆 @ volstruisvleis…