Breinvasbrand: In watter strokiesprent het die kat so in die lug weggekruip?
Breinlosbrand: Olga was reg met Laurika Rauch.
Breinvasbrand: In watter strokiesprent het die kat so in die lug weggekruip?
Breinlosbrand: Olga was reg met Laurika Rauch.
Ek weet nie! Persoonlik kan ek nie Tom Jones en Sex Bomb in een sin sien nie. Toegegee, hy eis homself nie dit titel toe nie. Hy drool eintlik oor ‘n Sex Bomb. Al is die liedjie al meer as ‘n dekade oud, was hy 60 toe dit gesing was. Gross!! Dit pas net nie. Hoe voel julle?
Couples Theraphy
(Rangskik die terme in pare wat by mekaar pas en gee die gemeenskaplike faktor van die groep).
Italië; St Nicholas; VSA; Father Christmas, La Befana; Engeland; Finland; Santa Claus; Nederland; Joulupukki
Gemeenskaplike faktor?
Uilspieël
(Watter een pas nie en hoekom pas dit nie?)
Wie runnik saam?