Algemene Kennis
- Patricia de Lille (Demoerin)
- Springbok (Demoerin / Pofmuis)
- Ashton Kutcher (Pofmuis)
- 8 maande (Demoerin / Pofmuis)
- Die nylrivier (Demoerin / Pofmuis)
Uilspieël
- Melk – is nat en is nie ‘n stysel nie (Pofmuis / Olga)
- Christopher Columbus – Was nie ‘n Romein nie (Pofmuis / Olga)
- Dogmatix – was ‘n hond (Pofmuis / Olga)
- See – Nie ‘n kenmerk van Bloemfontein nie (Pofmuis / Olga)
- Dokter – Nie ‘n regsgeleerde nie (Pofmuis / Olga)
Toorwoorde
- Oosterse vaartuig met twee maste
- Rus in Vrede (Pofmuis / Olga)
- Laatkommers maak ook klaar (Pofmuis / Olga)
- Kaggel (Pofmuis / Olga)
- Tandeborsel (Pofmuis / Olga)
Couples Theraphy
- Amy – Maxine (Olga)
- Darlene – Roseanne (Olga)
- Vanessa – Charmaine (Olga)
- Dorothy – Sophia (Olga)
- Rory – Lorelei (Olga)
Televisie ma’s en dogters (Olga)
Liedjiepret
- You Can Leave Your Hat On – Joe Cocker (Pofmuis)
- The Heat Is On – Glenn Frey (Pofmuis / Olga)
- Seasons In The Sun – Terry Jacks / Westlife (Pofmuis / Olga)
Liriekeraai
- You Sexy Thing – Hot Chocolate (Pofmuis / Olga)
- Hot Stuff – Donna Summer (Pofmuis / Olga)
- I Think We’re Alone Now – Tiffany (Pofmuis / Olga)
- Unwell – Matchbox 20 (Pofmuis / Olga)
- Stoom – Amanda Strydom (Pofmuis / Olga)
ga, 2 x 1 woordtitels.
🙄
as ek nou mag vra, hoekom tel my antw van liedjiepret nie? Moet dit op dieselfde dag geantw word?
Die bestuur van die blog vra om verskoning vir die drukkersduiwel wat ingesluip het. Die laaste twee speletjies se “wenners” is bekend gemaak.
Jammer Pofmuis en Olga
😉