Vlêrhuise Jag

27 05 2011

Hallo Maatjies!

Ek was baie besig om vir vlêrhuise te soek die week.  :mrgreen:  Was julle al ooit in in ‘n vlêrhuise gewees?  😕

Merriegriet is mos pers met my!  😡  Elke keer as sy na die Sodorro Vlêrhuise vat nie.  👿  Sy vat al die maatjies en dan moet ek elke keer by die huis bly.  Kan julle dit glo?  😯 Ek gaan sommer gatjies in haar sokkies byt omdat sy so lelik is met my.

Nie dat ek my laat vermaak nie!  Sien julle hoe slim is ek?  😀  Vermaak beteken dat ek my neus deur die grond sleep.  🙂  Ek wil nie my neus laat bloei nie.  😯 

Ek het my eie vlêrhuise gaan soek.  😆  En wanneer ek ene kry, gaan ek nie vir Merriegriet wys nie.  😈  Dit gaan net my vlêrhuis wees. 

Het julle iewers ‘n vlêrhuis gesien?  ❓

Tata Maatjies


Aksies

Information

6 responses

27 05 2011
Olga

1
2
3
blok myself.

27 05 2011
Olga

jy moet haar koffie omruil met koffiehuis korrels. Sy sal nooit eers weet nie. Enne eno in die soutpot gooi. Dit sal haar leer. O, jaaa. 😉 😉

28 05 2011
Laviga Heks

1
2
3
Blok vir tannie ougat!

28 05 2011
Madele

ek sal help soek dan laat weet ek jou!!

28 05 2011
Laviga Heks

Dankie Tannie Fakkel

28 05 2011
sisi dudu

Auk latifa wat djy wel hom doen dai vlerhuis? nog altyd ek het hom gAdink daai deng es hom die vlermuis. maar sos hom dai deng hx pis hom djou kop, sos djy sal hom nie meer groei. auk! bakietie! bakietie! tjk. tjenners! auk!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: