Haai Maatjies
😳 Myse ouma Heldina sê altyd dat ordermige heksies nooit haai sê nie, want haaie bly in die see. 😉 Moet haar net gevertel nie, dan gat sy met my raas.Â
Baie maatjies hou van Afrieks maspale. 😯 Ek weet nie hoekom nie, hulle maak my altyd bang. 😉 Maar Tannie Ougat het my gewys dat hulle nie tande het nie.  Hulle gat my nie byt nie, maar ek kan hulle tog byt. 😉 Hulle moet worry as ek honger raak, want dan eet ek hulle dat die splinters spat. 😆
Julle moet nie klink nie, maar ek gat agter die maspale wegkruip. Dan kan niemand my sien nie. 😀
Dit is nie my mirresyne borreltjies nie. 🙄 Ekke maak hulle vol water en dan sing hulle vir my. 😆 Cool, ne? Sien julle dat ek ‘n slim heksie is? Ek weet tog van cool en ek is baie cooler as al die ander heksies.
Tata Maatjies.
Wie runnik saam?