Foto van die week

7 05 2011

Sommer net een van my foto’s waaroor ek mal is.  Wat dink julle?





Sipho en Thandi

7 05 2011

Hallo Maatjies

Ek het twee nuwe maatjies gekry.  :mrgreen:  Hulle is Single en Tweensie en hulle bly in ‘n grashuisie!  😯  Njannies, ek is nie ‘n heks wat my met liegels ophou nie.  😈

Die maatjies gaan my leer hoe om tutu pap te maak.  😀  Ken julle tutu pap?  Altyd wanneer daar ‘n vleisie verbrand word, maak die tannies tutupap.  🙂  Die babatjies kry dan altyd tutupap met melk en suiker.  😛  Die ou mense kry dit met sop bo-op.  🙄  Merriegriet hou niks van tutupap nie, sy sê altyd dit is viskos.  😯  Ek het nog nooit gesien dat ‘n vis tutu pap maak nie.

Die maatjies roep – ons vuur is amper reg. 

Tata maatjies!  😆