Hallo Maatjies!
Ek was baie besig om vir vlêrhuise te soek die week. Was julle al ooit in in ‘n vlêrhuise gewees? 😕
Merriegriet is mos pers met my! 😡 Elke keer as sy na die Sodorro Vlêrhuise vat nie. 👿 Sy vat al die maatjies en dan moet ek elke keer by die huis bly. Kan julle dit glo? 😯 Ek gaan sommer gatjies in haar sokkies byt omdat sy so lelik is met my.
Nie dat ek my laat vermaak nie! Sien julle hoe slim is ek? 😀 Vermaak beteken dat ek my neus deur die grond sleep. 🙂 Ek wil nie my neus laat bloei nie. 😯
Ek het my eie vlêrhuise gaan soek. 😆 En wanneer ek ene kry, gaan ek nie vir Merriegriet wys nie. 😈 Dit gaan net my vlêrhuis wees.
Het julle iewers ‘n vlêrhuis gesien? ❓
Tata Maatjies
Wie runnik saam?