Laviga en die volhoender

1 04 2011

Hallo Maatjies

My ouma Heldina het altyd gevertel dat as die klok gaan slaan, gaan ek slap vries.  🙂  Die volhoender se ouma was seker maar baie dom.  🙄  Kyk net daar?  😯  Die kerk het ‘n praat gepraat en toe raak die volhoender rooi en staan botstil.  😈 

Miskien het ek die volhoender ‘n bietjie misgetoor. 😳  My ouma het gesê ek sal goed kan toor as ek baie gim.  😉  Ek gim nou elke dag. 

Een van die dae is ek die mooiste en slimste heksie wat die beste kan toor.  😆  Julle gaan dan baie bly wees dat julle my maatjies is.

Tata Maatjies


Aksies

Information

9 responses

1 04 2011
Olga

eerste.
Elo viga, hoe was jou week!
Btw,
1
2
3
blog vir viga.

1 04 2011
Olga

hoe gim tjy viga?
1
2
3
blog vir ouma heldina.

2 04 2011
Laviga Heks

Mwah

Ek gim al my toorwoorde tot ek hulle kan onthou!! 😆

1 04 2011
toortsie

Hoekom sal ek bly wees dat ek jou maatjie is as jy goed kan toor? gaan jy vir my rooi koeldrank en smarties toor?

2 04 2011
Laviga Heks

Heksies toor nie rooi koeldrank nie – maatjies koop dit vir hulle. 😆

2 04 2011
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir Tannie Ougat en Tannie Tossel en al die toorwoorde!!

2 04 2011
toortsie

Oraait. Ek sal die rooi koeldrank koop. Wat gaan jy vir my toor?

2 04 2011
Olga

*fluister* toorts, stadig met die toor vra. Mens wil nie graag n klip teen die kop he as jy swarties verwag nie. Man, dis n bummer dari.

2 04 2011
Olga

SMarties.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: