Elke hond dra ‘n sak

26 11 2011

Tannie Tossel het my huiswerk gegee en ek is ‘n heksie wat huiswerk doen.  😆  Ek het eers gedag sy is dom toe sy sê elke hond dra ‘n sak.  Maar toe sien ek vandag by Boeties so ‘n hondjie.  😯

Advertisements

Aksies

Information

2 responses

26 11 2011
Toortsie

Sien Viga, EK IS NIE SO DOM SOOS JY DINK NIE!! 😯 Maar JY, Laviga Heks, is die betroubaarste, oulikste, slimste heks wat ek ken. Dankie dat jy jou huiswerk so mooi doen.!!

28 11 2011
seegogga

Mooi Heksie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: