Boeties Tyd

25 11 2011

Hallo Maatjies!!!

:mrgreen:  Oe!!  Ons gaan more weer boeties toe.  😀  Ekke kan nie wag nie!  🙂 Ek het my neus geskuur en tong geverf.  More gaan ek vir almal wegvlieg en sommer ‘n beker kry.  :mrgreen:

Weet julle nie wat Boeties is nie?  😯  Daarso is ‘n stopsel in julle opfoeter.  😈  Met Boeties trek ons ons mooiste skoentjies aan en gaan kruip daarmee.  😉  4000 m ver, kan julle glo.  😀  Ons wys daarmee dat ons weet dat daar maatjies en tannies is wat seergemaak word.

Merriegriet kroek altyd.  👿  Sy trek haar skoene uit en loop kaal hande tot die einde.  😡  Dan sê sy mos dat sy dit mos dra, al is dit in haar hande.  🙄  Tannie Ougat het dit ook al gedoen, maar sy het glad nie gekroek nie.  En Tannie Verslons en tannie Ousie en Tannie Juffrou en Tannie Eendjie en Tannie Lepel.  😡  Maar Merriegriet wou nie weer al die maatjies vertel om te kom nie.  Sy is te lui!

Tata Maatjies.

Advertisements

Aksies

Information

9 responses

25 11 2011
Olga

Eerste!!!
1
2
3
blok vir Viga!
1
2
3
blok vir Toortsie!
1
2
3
Blok vir Bessie!

25 11 2011
Olga

Viga, jy moet dit geniet. Ek stap nie een Afrikaanse tree vir enige Engelse saak nie. Voordat ek dit doen, gaan stap ek eerder 12km vir Sizabantu wat hulle bemarking in Portugans doen.

25 11 2011
Olga

Jy moet baie poep, Viga en hard in Afrikaans sing “Bobbejaan klim die berg” hoor.

25 11 2011
Laviga Heks

Ek kan mooi sing.

Bobbejaan klim die berg
So hoog en boog
Bobbejaan swen in di see
En hardloop vir al die boeties weg.

25 11 2011
Olga

Whoop!!! Whoooooppppp!!!!!!!! Viga is die heks wat die mooiste sing.

25 11 2011
Laviga Heks

Ja. Dis die vuile waarheid daai.

25 11 2011
Olga

En die mooooooiste heksie ook.

25 11 2011
Olga

Op wie se rug sit jy Viga?

26 11 2011
Toortsie

Ek dog mens moet self stap? Nou sit jy dan in ‘n sak op iemand se rug?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: