Lunch Week 37 / 11

3 10 2011

Algemene Kennis

  1. In die regstelsel, waarna verwys die McNaghten reëls?
  2. Met watter uitvindsel word Alexander Graham Bell verbind?
  3. In watter land is Latyn nog een van die amptelike tale?
  4. Wie se vrou was Helen van Troy?
  5. Wat word die vaste vorm van water genoem?

Aksies

Information

4 responses

27 09 2011
Olga

1. Die reels bepaal jou geestelike bevoegdheid om tereg te staan op n misdaad wat jy gepleeg het.
2. Telefoon.
3. Vatikan?
4. Menelaus. Of het sy agterna met paris getrou?
5. Ys

3 10 2011
toortsie

1
2 telefoon
3
4
5 ys

4 10 2011
demoerin

1. Die McNaghten reëls gaan oor die bepaal of ‘n persoon by sy volle sinne was, en dus regtens verantwoordelik gehou kan word, vir die misdaad wat hy gepleeg het.
2. Eerste praktiese telefoon
3. Ek gaan raai – Vatikaanstad
4. Menelaus
5. Ys

4 10 2011
demoerin

😆 Toe Alexander Graham Bell die telefoon uitgevind het, was daar alreeds 2 missed calls van Bakkies Botha af.

Lewer kommentaar