Kersfees Trivia

19 12 2011

Algemene Kennis

  1. Wie was Jesus se Aardse Ouers?
  2. Wie was die profetes wat Jesus as ‘n baba in die tempel gesien het?
  3. Wie was Johannes die Doper se pa?
  4. Waar was Jesus gebore?
  5. Wat was die naam van die herberg waar Jesus gebore is?
  6. Wat was die geskenke van die wyse manne?
  7. Die kindermoord wat gevolg het op Jesus se geboorte word net in een Evangelie beskryf.  In watter Evangelie kan mens daarvan lees?
  8. Wie was die koning toe Jesus gebore is?
  9. Watter twee Evangelies vertel nie van Jesus se geboorte nie?
  10. Wat beteken Immanuel?

Aksies

Information

8 responses

19 12 2011
Toortsie

Ek weet ek kan die Bybel nadertrek en gou loer, maar gaan nou sommer self probeer dink, so, hoop daar is IEWERS een reg!! 🙂
1. Josef en Maria
2. Ai tog, daar gaan die name al weer!! Anna!??
3.Sagaria
4.Bethlehem in Judea en nie Bethlehem in die Vrystaat nie omdat in lg nie 3 wyse manne gevind kon word nie.
5.Bethlehem-Inn 😉
6 goud, wierook en mirre
7.Ek raai. Matteus dink ek??
8. Herodus
9.Markus en Johannes
10.God met ons! Mag Hy met jou wees, Xena!!

20 12 2011
Wille Kjind Q

EERSTE!!!!!!

20 12 2011
Wille Kjind Q

1. Josef en Maria
2. Die prefeet Anna
3. Zachariah
4. In ‘n stal in Bethlehem
5. Nee wat….. Eks te lui om te google
6. Goud, wierook en mirre
7. Lukas?
8. Herodus
9. Markus en Johannes
10. God is met ons

20 12 2011
Olga

1. Josef en Maria.
2. Anna.
3. Zachariah.
4. Bethlehem?
5. Stal? Krip?
6. Goud, wierook en mirre.
7. Matthew.
8. Herodes.
9. Markus en Johannes.
10. God met ons.

20 12 2011
Olga

ook maar goed ek het eers k6 kyk. Matthew is toe Mattheus ek het amper Matewis geskryf.

20 12 2011
Olga

ARI KANARIE! Wk, hoe gaan dit?

21 12 2011
Wille Kjind Q

LoL! Dit gat goed dankie jong. Ons is nou druk besig met die trou reëlings. Dis blêrrie duur! :-\

21 12 2011
Olga

Gr8!!!!! Wanneer is die okkasie?

Lewer kommentaar