Veels geluk liewe Laviga omdat jy verjaar
Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar.
Gaan ek en jy volgende week rooies gorrel en lekker koek en tert eet?
Hiep hiep…. H O E R A !!!!!!
Groot askies omlat ek laat is om jou vervelling saam te vier . Hoop jy vervel nog so baie keer dat hulle die unie gebou se grasperk daarmee kan toe maak.
Jou pippersent !!! een van daai stukkies papier wat jy nodig het om vir jou besem n spik splinter nuwe stok te koop . En n klomp blikkies lekker tuna vir jou kieter kat.
[…] is in GROOT moeilikheid! Laviga, die mooiste en slimste heksie in Blogland, het verjaar, ag askies, vervel, en ek… het eerstens nie vir haar op die regte […]
♫ Lekker vervel liewe Viga ♫ (Ek hoop jy kan die musieknote sien) 😀
Hiep Hiep
Word jy nou ‘n skoenlapper?
Nee! Ekke kennie daardie toorwoorde nie
Veels geluk liewe Laviga omdat jy verjaar
Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar.
Gaan ek en jy volgende week rooies gorrel en lekker koek en tert eet?
Hiep hiep…. H O E R A !!!!!!
Ekke soek n groot koek met roomys en kondisiemelk
Sal sommer vir ons ‘n hele akterassie vol rooies koop. Bottels is te min. So hand vol droëwors en biltong ook.
Waar is my pippersente?
Btw……
1
2
3
Blok vir Laviga.
Tannie Ougat kan my nie blok wanneer ek vervel nie. Dit is teen die reelgoeterjies
Skuus Viga. Maar vandag is die ddag na jou verjaardag.
1
2
3
Blok vir Laviga.
Maar ekke was nog nie reg nie
1
2
3
Ek het vir tannie Ougat gevang
Lekker verjaar ou maat. Lekker verjaar. Vele jare meer vir jou
Hiep hiep!!!!
En nog n piep!
Het tannie Skrabbel vir my n pippersent gebring?
Jaaa, papiertjies om origami vouwerk mee te doen. Jy kan n klomp kattertjies vou!
Ekke weet nie wat n organisme is nie. Kan n heksie dit eet, Tannie Skrabbel?
Jong jy kan seker die paper eet maar ek dink te veel gaan jou maag laat staan en dit sal n gedoente wees
Hoe vou n heksie n perdjie?
Ooo ek sal vir jou instruksies moet stuur en Blommie moet maar help hoor! Of dalk Karel kat as hy verby kom
Groot askies omlat ek laat is om jou vervelling saam te vier . Hoop jy vervel nog so baie keer dat hulle die unie gebou se grasperk daarmee kan toe maak.
Ekke kan die republiek gebou met my hoed toe maak. Hie Hie Hie
Jou pippersent !!! een van daai stukkies papier wat jy nodig het om vir jou besem n spik splinter nuwe stok te koop . En n klomp blikkies lekker tuna vir jou kieter kat.
Oe!!! Oe!!!
Lispiek is mal oor die vissies. En my besem trek nie meer skuins nie.
Dankie Tannie Oom Rots
Veels geluk, liewe Viga,
ommedat jy vervel
Mag die Here jou seën
en nog baie jare tel. 🙂
Lekker vervel, Vigatjie!
Tannie Tossel, jy het my pippersent gevergeet
O gits! 😦
En nou?
Ek weetie!!!
[…] is in GROOT moeilikheid! Laviga, die mooiste en slimste heksie in Blogland, het verjaar, ag askies, vervel, en ek… het eerstens nie vir haar op die regte […]