Lag ‘n Slag

Bv: 

Definisie van guts:  Man wat laatnag dronk deur sy vrou met die besem ingewag word  en haar vra:  “Maak jy nog huis skoon of vlieg jy iewers heen?”

227 responses

6 06 2013
Olga

Seuntjie piepie teen polisiestasie se muur.
Polisieman vang hom & vra of hy weet wat hulle met sulke seuntjies dun.
Hy se nee hy weet nie.
Wel se die polisieman ons sny sy tottie af, maak hom droog & rek hom uit vir n polisieknuppel.­
En wat maak oom hulle met dogtertjies vra die seun.
Polisieman se hy weet nie.
Die seuntjie se hy weet. Hulle sny haar parratjie uit, maak hom droog, rek hom uit & maak n polisieman.

10 01 2016
Tess

Flippen Goeie Joke … LMGA … HaHaHa!!!

6 06 2013
Olga

Vier wurms word in verskillende bottles gegooi virre dag: Die eerste een in ‘n bottle vol Jack Daniels. Die tweede een in ‘n bottle vol sigaret rook. Die derde een in ‘n bottle sperm. Die vierde een in ‘n bottle grond. Na ‘n dag: Die eerste wurm in die drank – vrek. Tweede een in sigaret rook – vrek. Derde een in die sperm – vrek. Vierde een in die grond – oorleef. Wat leer jy hieruit? Solank jy drink, rook en spyker, sal jy nie wurms kry nie.

6 06 2013
Olga

Vlakvark kom by die 3 leeu welpies aan en sê vir hulle: “Vanaand Spyker ek julle ma!” Met die wat die 3 welpies in trane uitbars as gevolg van die opmerking van Vlakvark, vang sy oog mamma Leeu wat oor die verte aangestorm kom. Mamma Leeu kom by die welpies wat almal in trane is, vra :“Waaroor huil julle?” Welpies explain toe wat Vlakvark gesê het, en voor hulle kon klaar maak met die storie is mamma Leeu daar weg in een moerawiese stof wolk!!! Nou kyk Vlakvark lê daar naby sy gat en sien mamma Leeu wat aangestorm kom. . . . .
Maar vlakvark is eintlik ‘n slim bliksem, want kyk hy het ‘n main entrance en ‘n emergency exit by sy gat. Nou soos mamma Leeu aangestorm kom kry sy nie haar briek nie en d@nner kop eerste in die gat in!
Nou ou slim Vlakvark klim uit by sy emergency exit en stap om na mamma Leeu wat kop eerste in die gat vassit. Vlakvark klap haar so met sy linker poot op die gat en sê: “Mevrou ek’s miskien ‘n vark,maar ek lieg nie vir kinners nie.

6 06 2013
Olga

Gatiep loop langs die pad. Hy sien meraai opi sypaadjie sit en waatlemoen eet sonder ‘n panty. Gatiep vra: Is dit koeler so sonder ‘n panty? Ek weet nie of dit koeler is nie, antwoord Meraai. Maar dit hou die vlieë van my waatlemoen af

6 06 2013
Olga

CALLING KLIP! CALLING KLIP!! CALLING KLIP!!!
jOU BEURT KLIP.

8 06 2013
Klip

Kry mos nou die dag Viagra “lite” te koop , doen nie veel nie, gee jou net vuil gedagtes

8 06 2013
Klip

Jannie kyk hoe sy tannie poeier op haar baba gooi.

Jannie: ‘Tannie moenie sleg voel nie, ons hond het ook vlooie.’

8 06 2013
Klip

Die verskil tussen Jag en seks
1.Maak nie saak hoeveel wyn jy gedrink het nie, jy bly lus vir Jag.
2.Mens kan heel dag en heel naweek Jag.
3.Jy hoef nie jou jagtydskrifte weg te steek nie.
4.Die Tien Gebooie verbied nie jag met verskillende jagmaats nie.
5.Jou jagmaat is nie gepla oor jou vorige jagmaats nie.
6.Dis heel aanvaarbaar om saam met ‘n totale vreemdeling te jag.
7.Jy sal nie blind word as jy alleen Jag nie.
8.Daar is geen Jagverwante aansteeklike siektes nie.
9.Jy hoef nie Jag op te gee wanneer jou Jagmaat belangstelling verloor nie.
10.Jy sal nooit jou Jagmaat hoor sê nie: “Wat? wil jy alweer Jag? Ons het Dan net laas week gejag. Is Jag AL waaraan jy kan dink?”
11.Om SAFE te jag sit jy net die Gun op safe.
12.Jy kan foto’s van jou Jag op Facebook sit.
13.Jy kan met verskillende gewere Jag.
14.Jy kan jou werksvriende saamnooi op ‘n Jag.
15.Jou Jagmaat raak self lus vir Jag.
16.Oupa kan ook nog Jag.

8 06 2013
Klip

Frikkie se trotse mamma sien vir hom af by sy skool vir sy eerste skooldag.

‘Wees ‘n goeie seuntjie, my goggatjie!
Dink baie aan Mammie, Soetlappie!
Wag vir Mammie by die hek, my skattebolletjie­!
Mammie is baie lief vir jou, onthou dit Liefling!
Teen die einde van die skooldag wag sy vir hom by die hek.
‘En wat het my sterretjie geleer op sy eerste dag by die skool?’

Frikkie: Ek het geleer dat my fokken naam Frikkie is!!

8 06 2013
Klip

‘n Kameelperd chat met ‘n muis. “Dis té héérlik om so ‘n lang nek te hê! Met etes kan ek elke happie geniet die heelpad wat hy op pad is maag toe en in die somer is dit so verfrissend om ietsie koud te drink – die koel vog verkwik my hele lyf terwyl dit in my keel afvloei…”
Die muis vra:”Al ooit gekots??”

8 06 2013
Klip

Pa slag ‘n bokkie en maak dit vir ete. Aan tafel wil kinders weet wat dit is.
Pa: “Ek gee julle ‘n leidraad. Ma noem my soms so.”
Sussie gil: “Boeta spoeg uit dis DOOS!”

8 06 2013
Klip

Meraai: “Gatiep, is djy al besny?”
Gatiep: “Nei, dit is ma ie wear an tear dai!”

8 06 2013
Klip

A GUY SAYS TO HIS WIFE: “Darling, what would you do if I said I’ve won
the lottery?”

Wife replies: “I’d take half then leave you.”

The Guy says: “Excellent! I had three numbers and won R20. Here’s

R10…now Rok-off!

9 06 2013
Olga

Julius koop ‘n kameel by Jan.

Julius vra:Hoe laat ek hom loop?

Jan se:As jy se yoh, dan loop hy, yoh yoh, dan galop hy, en yoh yoh yoh dan hardloop hy, en as jy hom wil laat stop, dan se jy EISH!!!!!!

So Julius klim op sy kameel en se YOH, en daar begin die kameel loop.

Hy se toe YOH YOH YOH, en daar hardloop die kameel met ‘n spoed.

Toe sien Julius daar voor is ‘n afgrond en hy het vergeet hoe om die kameel te laat stop.

Net voor die afgrond se Julius EISH, hier gaan ek dood vandag!!

En daar stop die kameel, Julius leen vorentoe en sien hoe hoog die afgrond is, en se YOH YOH YOH…

9 06 2013
Olga

Dokter: Meneer ek het vir jou goeie en slegte nuus, wat wil jy eerste hoor?
Pasient: Gee maar eers die slegte nuus.
Dokter: Ons moet altwee jou bene amputeer.
Pasient: En die goeie nuus?
Dokter: Die ou in die bed hier langsaan wil jou slippers koop

18 06 2013
Olga

Pa en ma besluit hulle gaan nou praat van ‘n “brief tik” in plaas van sex te se. Pa se… “Jannie, se vir ma ek wil n brief tik.”
Ma antw:…”Se vir pa die tikmaskien het n rooi lint in.”
Na 3 dae se ma weer… ” Jannie se pa kan maar vanaand sy brief tik.”
Pa antw… “Se vir ma dis ok, ek het die brief sommer met die hand geskryf.”

18 06 2013
Olga

3 laaities red malema se lewe na hy amper versuip, hy’s dankbaar dat hul hom help en se hy sal hul enige iets gee! Eerste seun se hy soek seison kaartjies na die Bulls toe. Hy kry dit!
Tweede seun se hy wil kaap toe gaan na die nuwe akwaruim! Malema stem in en vlieg hom persoonlik af! Derde seun se hy soek n elektriese rolstol met n tv in! Malema stem in maar vra; jy is nie kruppel nie hoekom n rolstol? Seun antwoord;” ek gaan wees na ek my pa vertel het dat ek jou lewe gered het

18 06 2013
Olga

Man klim saggies uit die bed, pak sy visvang goed en klim ini bakkie.
Reverse tot by boot en hak hom, maar di wind waai kwai en dis erg koud.
Hy luister radio en die sê , dat die heel naweek gan die weer dieselfde wees.
Hy hak boot af, pak als weg en gan klim sag terug ini bed.
Hy se sag, jis maar dis koud da buite!! Sy sê sag “Ja en kan jy glo , my man het gan vis vang”

22 06 2015
Jaco

Kan julle lag n slag se grappe vir my email asb

2 03 2019
Lappies

Lewens redder lmfga

Lewer kommentaar op Grappie Kanselleer antwoord