Wie is lus om te speel?

30 01 2016

Wie is op ‘n Saterdag middag lus vir ‘n diep, nadenkende blogpost?  Nie dat daar sulke skrywes op Herriemerrie te vind is nie.  Saterdae is tyd vir speletjies.

Ek gaan vir julle bekende skilderye gee.  Selfs mense wat kuns kins speel sal van die skilderye erken.  Vertel my wie het dit geskilder en wat is die naam van die skildery.  Bonus punte as jy ‘n interessant storie van die skildery het.

Nommer 1:

Nommer 2:

Nommer 3:

Nommer 4:

Nommer 5:

Nommer 6:

Nommer 7:

Nommer 8:

Nommer 9:

Nommer 10:


Aksies

Information

10 responses

30 01 2016
rondomtaliedraai

Lekker om jou te sien. Hoop jy het ‘n mooi 2016!

31 01 2016
HesterLeyNel

Ek sal jou sê een my die meeste interesseer – die selfportet deur Frida Kahlo; nie omdat dit mooi is nie en nie oor al die simboliek van absolute verlatenheid en seerkry wat daarin vervat is nie, maar doodeenvoudig omdat sy haarself so LELIK voorstel. Of is dit ook deel van ‘n lae selfbeeld? Ek geniet haar man (Diego Rivera) se werk baie meer.

31 01 2016
Olga

1.The Anatomy Lesson of Dr. Nicolaes Tulp – Rembrandt 2. Girl with a pearl earring – Johannes vanmeer 3. Mona Lisa – Leonardo Da Vinci 9. Le dejeuner des canotiers – Renoir 10. Self-Portrait Dedicated to Dr. Eloesser – Frida Kahlo

1 02 2016
Olga

oepsie. Dankie Scraps. Grieters, my nos 9 en 10 is eintlik 8 en 9. ek kan ook nie no 10 sien nie.

2 02 2016
Xena Phoenix

Wys nommer 10 nou? Dit is natuurlik ook ‘n baie bekende lied.

1 02 2016
ekmyselff

Ek is swak met kuns

1 02 2016
scrapydo2.wordpress.com

Ek kan nie no 10 sien nie! Nou eers gaan nalees oor Frida Kahlo! no 6 is n welbekende Pierneef!

2 02 2016
Xena Phoenix

Nommer 10 behoort nou te wys.

3 02 2016
scrapydo2.wordpress.com

Hy wys dankie. Van Gogh ene

5 02 2016
Xena Phoenix

1) The anatomy lesson – Rembrandt
2) Girl with the pearl ear ring – Johannes Vermeer
3) Mona Lisa – Leonardo da Vinci
4) The Charnel House – Pablo Picasso
5) Swans reflecting elephants – Salvador Dali
6) Hardekoolbome – Bosveld – Pierneef
7) Woman with a hat – Henri Matisse
8) Luncheon of a boating party – Pierre-Auguste Renoir
9) Self-Portrait Dedicated to Dr. Eloesser – Frida Kahlo
10) Starry Night – Vincent van Gogh

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: