David Robert Jones

10 01 2016

Ek sal huigel as ek skielik ‘n groot aanhanger van David Bowie is.  Ek verstaan hy het op sy dag grense gestoot en mense laat stik met sy streke.  Benewens Under Pressure, sal ek altyd vir David Bowie onthou met sy dood.

Kyk, rocksterre wat laat in hulle sestigs dood gaan aan kanker, kry maksimaal ‘n dag of twee bewondering (dalk is erkenning ‘n beter word).  As hulle regtig massief was, word hulle dood ‘n jaarlikse herdenking.  Ou treffers word dalk afgestof en land selfs ‘n tydjie op die treffersparade.  Dit is die normale verloop van die wêreld.

Die Jones’sie is egter die uitsondering.  Hy het op sy 69ste verjaarsdag ‘n splinternuwe album vrygestel, op ‘n tyd wat hy geweet het sy dae is getel.  Sodoende is dit nie sy ou treffers van hom wat opgeroep word nie.  Nee, hy laat eerder nuwe musiek as sy nalatenskap.

Sy groot aanhangers is glad nie verbaas hy.  David Bowie was nog nooit die norm nie.  Ziggy Stardust sou trots wees.

8 Januarie 1947 – 10 Januarie 1916


Aksies

Information

6 responses

29 01 2016
Klip

Hallo daar Herriemerrie, bly om jou weer in blog land te sien.

30 01 2016
Xena Phoenix

Hi Klip, jy weet mos wat hulle van onkruid sê. Welkom terug. EEEEERRRRSSSSTTTTTEEEE vir jou.

29 01 2016
Klip

Hier is n interressante (sp) artikel oor David Bowie.

30 01 2016
Xena Phoenix

Dankie, ek sal gaan loer.

29 01 2016
29 01 2016
scrapydo2.wordpress.com

Hy was nou nie my “cup of tea” nie, so dit is maar een van daardie dinge!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: