Die wit broek sit te styf

27 12 2015

Helaas!  Ek kon ongelukkig nie ‘n video oor die Witbroek kry nie.  Maak nie saak nie, ‘n rooi rok sal maar moet doen.  Ek was nog altyd mal oor die liedjie gewees.  As ‘n kleuter het ek ‘n rooi koord fluweel rok gehad.  Dit het mos met die liedjie gepas.

Rus in vrede, Randall Wicomb.

1949 – 2015


Aksies

Information

5 responses

29 01 2016
scrapydo2.wordpress.com

Ek het gelees van sy afsterwe. Sal graag die boek wat Amos v d Merwe saamgestel het wou lees. (Julle boeke kos maar “hel” duur daar in SA)

30 01 2016
Xena Phoenix

Wat in SA is nie duur nie? Wanneer daar sprake is dat iets goedkoop is, hol iemand en gaan maak seker dit is duurder. 😉

30 01 2016
scrapydo2.wordpress.com

Ha ha, dis nou oulik. Ek het juis Toortsie se resepteboek gekoop met $(moes toe US dollers wees wat natuurlik meer is!) Die boek kos my toe posgeld ingesluit $24 wat BAIE goedkoop is vir hier.

29 01 2016
scrapydo2.wordpress.com

HY was n regte gentle man

1 02 2016
Olga

Rus in vrede Randall.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: