Toeka Tokkel: Grootword wenk

11 06 2015

Scrapy se onderwerp die week is Grootword.

Ek het raad vir almal wat met groot word sukkel.  Moet nooit jou klere te groot koop nie.  Jy gaan verseker dit ingroei.

Dit is dan seker ook geen verrassing dat die omgekeerde nie werk nie.  As klein word so maklik was, het niemand gesukkel nie.  Helaas gaan klere wat te klein is, te klein bly.  Groei is mos immers vermeerdering en nie vermindering nie.

Hierdie logiese, wetenskaplike feit word gratis aan julle gebring.

 


Aksies

Information

8 responses

11 06 2015
scrapydotwo

Lekker man. Goeie redinasie! Dankie vir deelname!😀

11 06 2015
11 06 2015
nowathome

😀

11 06 2015
Zeppie

Ja ek dink my skaal is foutief

hy bly elke maand 1kg by sit

15 06 2015
Xena Phoenix

Verbrand die damn ding. Dit sal hom leer.

15 06 2015
Zeppie

Dink ek moet op hom spring

11 06 2015
Olga

Ai groeipyne bly maar seer.

11 06 2015
rondomtaliedraai

Oulik!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: