1, 3, 2 . . .

28 03 2015

Hallo Maatjies

Sjoe, julle is slim.  Tannie Ougat was die regste, maar net omdat ek haar so ‘n klein bietjie gehelp het.  Tannie Rondeneusie en Tannie Skrabbel was ook reg gewees.  Tannie Tossel het die vloer gemoer omdat ek nie gesê het sy is reg nie.  So sy was ook reg, al het sy nie geraai nie.  Tannie Laken het lekker saamgespeel.

P1230808

Ek kon nie die week bitch toe gaan nie.  Boe hoe hoe!!!!  Toe gaan ry ek maar ‘n bietjie ‘n silver trein.

Weet julle waar ek is?

1

2

3

Julle is aan!


Aksies

Information

6 responses

28 03 2015
rondomtaliedraai

Mmmmmm as die silver trein die goue of vinnige een is, is jy seker naby die plein waar oompie Mandela sonder die hasie in die oor staan?

28 03 2015
scrapydotwo

Is dit Jou-ies? Nooit silver trein gesien nie. Na my tyd.

28 03 2015
scrapydotwo

Waar is Olga?

29 03 2015
Sparkle

Ek raai Laviga staan voor die SAUK gebou? Dalk?

30 03 2015
Olga

1
2
3
Touch Viga, jy is aan.
Buite Sandton se gautrein stasie?

31 03 2015
Spokie sny spoor

Aggetoggie – jul is almal te vinnig vir my. Ek land eers nadat die antwoord daar is. Eintlik is dit ok – dan hoef ek nooit verkeerd te raai nie. Lekker!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: