Hallo Maatjies
Sjoe, julle is slim. Tannie Ougat was die regste, maar net omdat ek haar so ‘n klein bietjie gehelp het. Tannie Rondeneusie en Tannie Skrabbel was ook reg gewees. Tannie Tossel het die vloer gemoer omdat ek nie gesê het sy is reg nie. So sy was ook reg, al het sy nie geraai nie. Tannie Laken het lekker saamgespeel.
Ek kon nie die week bitch toe gaan nie. Boe hoe hoe!!!! Toe gaan ry ek maar ‘n bietjie ‘n silver trein.
Weet julle waar ek is?
1
2
3
Julle is aan!
Wie runnik saam?