Laviga is weg

21 03 2015

Hallo Maatjies,

Sjoe!!  Julle is vreeslik slim.  Tannie Ougat was die regste regste met Der Reiterdenkmal by der Alte Feste.  Tannie Daresalaam was ook reg.  Dit is presies waar die Nasionale museum van Namibië is.  Daarom is tannie Rondeneusie ook reg – dit is alles in Namibië.  Maar nou is ek moeg vir die sand en winderige hoeke.

P1150786

Die week gaan julle sukkel.  Terwyl ek wegkruip gaan ek sommer na die dolkalyne kyk.  Hulle is so mooi wanneer hulle uit die water spring.

1

2

4

Julle is aan.


Aksies

Information

20 responses

21 03 2015
Olga

Eerste!!!!!!!!!!!

21 03 2015
Olga

Dolfynarium in Durban?

22 03 2015
Laviga Heks

Amper reg, maar dis die verkeerde naam!!! Hie Hie Hie

22 03 2015
Olga

Uhm…..
Laat ek siet…..
Marine world????

22 03 2015
Olga

Of is dit uShaka Marine World?
(Die dat sy ‘n dolk pleks van ‘n spies wil hê.)

21 03 2015
Olga

1
2
3
Touch!

Viga jy is aan.

23 03 2015
Laviga Heks

1

2

3

Blok vir tannie Ougat en sluit die hek!!!!

21 03 2015
rondomtaliedraai

Wil jy nie bietjie opskuif in die hoekie sit dat mens mooi kan sien? Ek was ‘n miljoen jaar laas by die Dolfyne is Durban, maar ek kan nie die welige plantgroei onhou nie ?… maar wat sal ek nou weet?

22 03 2015
Laviga Heks

Man tannie Rondeneusie, ek soek net n Ekke met n dolkie! Ek sal nou-nou sit. En my hoed afhaal dat Tannie mooi kan sien.

22 03 2015
rondomtaliedraai

hehehehhe … ok ek sal nie verder met jou sukkel nie

23 03 2015
Laviga Heks

WOW!!! Het Tannie Rondeneusie gesien hoe hoog hulle spring? En hoe die dolkies op die water hardloop? Ek en Lispiek kort ene

23 03 2015
rondomtaliedraai

Grinnik… you go girl!

21 03 2015
scrapydotwo

Klink of daardie vinnige Olga reg is. Stem saam met haar? Oppas dat die dolfyne nie jou nat spat nie!

22 03 2015
Laviga Heks

Tannie Ougat ken nie die plek se naam nie, Tannie Skrabbel. Ek wil ook op die dolkie se rug ry!!!!!

22 03 2015
scrapydotwo

Oh no, die dolfynry klink na baie lekker en n groot avontuur.

23 03 2015
Laviga Heks

Dink Tannie Skrabbel dat Lispiek my kat saam kan dolkie ry?

23 03 2015
scrapydotwo

Mmmm, jong jy sal maar spesiale naelskoentjies moet kry. Katters is nie lief vir water en daai kloutjies gaan jou goed vasgryp.

22 03 2015
Toortsie

😦 Sies. Ek speel nie meer saam nie. Hoekom was ek verkeerd?

23 03 2015
Laviga Heks

Ek weet nie hoekom Tannie Tossel verkeerd was nie! Dalk hou die Google heksie nie van tannie nie

23 03 2015
Spokie sny spoor

Wel, as ek so mosterd na die maal bly, sien ek darm dadelik waar Heksie rondgeloop het . sorry, herken ook nie meer die plek nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: