Hallo Maatjies!
Tannie Ougat en Tannie Rondeneusie was die meeste reg. Merriegriet sê dat Duin 7 wel naby Walvisbaai is, so Tannie Tossel is ook reg. Duin 7 is in die Namibwoestyn, so Tannie Skrabbel was ook reg. Jong! Julle is darem vreeslik slim.
Vandag gaan julle julle oor ‘n mik soek. Nee, Tannie Ougat mag nie kroek nie. Sy is aan, nie ekke nie.
Dit is ‘n plek in die Winderige hoek waar heksie kan kos en rooi koeldrank kry. Dit is ‘n vreeslike deur mekaar den, julle gaan julle dood soek.
1
2
3
Ek is weg.
eerste!!!!!!
1
2
3
Touch. Jy is aan.
Windhoek.
Een wat Heksekind, klink soos Windehoek maar die hotel is onbekend vir my. Windehoekhotel se kroegie?
mmmmm hulle reken dis Windhoek.
Ek weet net ons toilette staan ook so op bakstene maar darem nie in die eetkamer nie. Reken jy die kossies van sommer dwarsdeur?
Dis baie oulik! Het egter geen idee waar dit is nie. 🙂
Nee, geen idee.
Lyk my na ‘n GEVAARLIKE plek!