Waar is my sand kasteel?

28 02 2015

Hallo Maatjies,

Tannie Hestia was reg met Alter Bahnhof Hotel in Swakopmund.  Joh, julle!  Sy is sommer baie slim.  Sy is seker ook ‘n heksie.  Tannie Skrabbel het ook geweet dit is in Sterkkoppenbek.  Reg hier op die maan.

P1110126

Ek gaan ‘n sandkasteel bou!  ‘n Baie groot een!  Grootste een!

Wie gaan my vandag kry?  Weet julle waar my sandkasteel den is?

1

2

3

Julle is aan!


Aksies

Information

5 responses

28 02 2015
Toortsie

Whêla ek weet. Daar by Walvisbaai. Nee man, jy vlieg te veel rond op jou besempie.

28 02 2015
Olga

1
2
3
Blok vir Viga.
Daar op mik 9
Blaar 3
Duin 7

1 03 2015
scrapydotwo

Jy maak dit moeilik jong! Die sand lyk baie droog om n kasteel te bou so jy kan dalk in die Namib wees

1 03 2015
rondomtaliedraai

Duin 7 Namibia

2 03 2015
Spokie sny spoor

Aaag nee – defnitief was dit nie hier in Limpopo – nie so baie sand maar baie hitte!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: