Waar is ‘Viga?

21 02 2015

Hallo Maatjies,

Tannie Hestia was die meeste reg en dan Tannie Ougat.  Ek was by die Sentogaaf in die Voortrekkermonument.  Tannie Skrabbel was reg dat dit in Pretoria was.

P1100999

Hierdie week is ek in ‘n woesterny.  :lol:  Die een wat naby ver die winderige hoek is.  Die woesterny is langs ‘n bitch en dit kan nogal baie koud word hier.  Effens ondertoe, as ‘n heksie tussen die woesterny en bitch vlieg, is daar ‘n bitch vol walvisse.

Julle sal my tog nooit my den kry nie.

1

2

3

Julle is aan!


Aksies

Information

4 responses

21 02 2015
HesterLeyNel

O ja ek sal, 1, 2 3 en blok jou by die Alter Bahnhof Hotel in Swakop – wêla kapêla

21 02 2015
scrapydotwo

Ja ek stem dis Swakopmund! Self in hotel geslaap!

21 02 2015
Olga

1
2
3
Blok vir Viga.

23 02 2015
Spokie sny spoor

oepsie – die ander is te slim.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: