Punt van Orde

12 02 2015

B9qepaCIUAEzqzD

Daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles.

Maar hoe gemaak as iemand weier om verantwoordelikheid te aanvaar?

Wat bly oor as die wat iets kan doen siende blind, horende doof en sprekend stom is?

Gee dit jou die reg om enige iets te kaap vir antwoorde?

Gee dit jou die reg om geldige vrae met geweld stil te maak?


Aksies

Information

4 responses

12 02 2015
Olga

As na die staatsrede verwys, ou zuma se mense kan alles doen. Lyk of self die anc bang is vir hom. Vir Mbeki het hulle blitsvinnig verwyder maar wat het zuma nog nie oortree nie?

13 02 2015
Xena Phoenix

Hoeveel meer bewyse van diefstal en korrupsie is nodig? Hoe kan die een party van ‘n korrupte verhouding trunk toe gepos word, maar die ander party word president?

13 02 2015
Spokie sny spoor

‘n Mooie gemors! Wat my net pla van die video wat ek al vroeg oor en oor kyk, dit lyk nie of die rooies eerste aangeval het nie? So asof die wittes (security) opdrag ontvang het om ‘n groot ‘scene’ te maak … Iets pla my.

Of die ANC sit agter die storie en wil die rooies uit die parlement hê, want hul is ‘n bedreiging en ontbloot al hul dinge.

Sal nog sien wat hieruit vloei …

13 02 2015
Xena Phoenix

Nog erger – onthou hoe alle sein deur “iemand” geblok is? So al asof hulle vooraf die chaos voorspel het en wou verseker het dat daar geen bewyse is nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: