Wegkruipertjie

7 02 2015

P1260835

Hallo Maatjies,

Ek kruip die week vêr, vêr weg!  Julle gaat my nooit kry nie. 🙂

My den is naby ‘n witterig huis.  Daar is ook mummies van die Smitheriens naby.

Weet julle waar my den is?

1

2

3

Julle is aan!


Aksies

Information

10 responses

7 02 2015
HesterLeyNel

Washington DC

7 02 2015
Laviga Heks

Warm, Tannie Hestia Nelker

7 02 2015
carolredelinghuys@Losbek

Washington DC?

7 02 2015
Laviga Heks

Warm Tannie Kekkel

7 02 2015
Olga

1
2
3
Blok vir Viga.

7 02 2015
Laviga Heks

Tannie Ougat kroek!!!

Tannie kan my nie blok nie, want julle weet nie waar ek in die wasmasjien wegkruip nie.

7 02 2015
Olga

Pienk fraiings?
Geel rosie?
Krom tone?
Waar is jou ander bedsokkie?
1
2
3
Blok vir Juf Laviga van Helsdingen weer.

8 02 2015
HesterLeyNel

Of wasmuseum dalk?

8 02 2015
scrapydotwo

Nee jong kry jou nie uitgesnuffel nie. Klink soos in Kairo met die mummies!

9 02 2015
Spokie sny spoor

??? – try nie eens nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: