Waar is Laviga?

31 01 2015

P1310969

Julle is aan!!😀

Raai waar kruip ek weg!  ;)  Julle moes spesiaal wees.  :shock:  Om te kan moet wen moet julle sê waar presies ek is. 🙂 Die den en die dorp.

Laaste een in is ‘n vrot eier.


Aksies

Information

14 responses

31 01 2015
Olga

Eerste!!!!!!!!!!!

Oe dis te moeilik Viga. Iewers aan die kus. Die Kaapse kus, sou ek sê.

31 01 2015
Olga

Llandudno?

31 01 2015
Olga

Clifton?

31 01 2015
Olga

Bettiebaai?

31 01 2015
Laviga Heks

Hallo Tannie Ougat!!!

Hie hie hie.

Tannie is amper warm en amper koud.

31 01 2015
scrapydo

Naby Kaappunt? Het al bietjie vergeet van al die plekke want ek was lanklaas daar.

1 02 2015
Laviga Heks

1

2

3

Blok myself!!!!

Sjoe!!! Tannie Skrabbel het my ampertjies gevang!

Ek is BY Kaappunt, nie naby nie.😉

1 02 2015
scrapydotwo

Lekker man. My kop was toe darem nog helder om dit te onthou!

1 02 2015
Olga

Tietiesbaai?

1 02 2015
Olga

Saldanha?

1 02 2015
Laviga Heks

Brrrrrrr!!!!!!

1 02 2015
Olga

Kry jy koud Viga?

1 02 2015
Toortsie

Gordon’s Baai.
Jy moet oppas, jy gaan afval daar.

1 02 2015
spokiesnyspoor

Hehe – oulike foto! Ek weet glad nie waar jy is nie, ek is te diep hier in die bosse in die middelland. Vrekver vanaf enige see of water …

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: