Ek gaan ‘n Trofee wees

23 01 2015

P1330571

Hallo Maatjies

Ekke was vreeslik lank terug hier gewees.  :D  Sjoe, ekke en my perd was baie besig.  :shock:  Ons wil die volgende Trofee wees. 😆

Weet julle nie wat ‘n Trofee is nie? 😯

Oe!!!  Dit is erg om dom maatjies te wees.  ;)  Moetie worry nie, ekke is die slimste, mooiste heks wat julle ken. 😀 Ekke sal julle alles vertel.

‘n Trofee is ‘n singitisie.  :P  Al die maatjies kom sing en dan sms en voëltjie die maatjies by die huis ‘n wenner.  :)  Die wenner is dan die nuwe Trofee.  Net soos Elvis Bloukous en Hendrik Knipper.

En ekke het gaan tog wen!  Wê Pê Pa Lê La!  :D  Ek sing alklaar mooi.  Lispiek moet net nog leer om die tannie se tokkelklavier te speel.  :shock:  Wag, laat ek seker maak sy oefen.

Tata Maatjies!


Aksies

Information

6 responses

23 01 2015
Olga

Eerste eerste eerste. Whe la ka pe la.

23 01 2015
Olga

Welkom terug Viga!!!!!!!!!!!!! Ari gedori!!!!! Waar was jy al die tyd? Ek het regtig gedag dat jy ‘n man gekry het om mee te trou en al ‘n half dosyn klein heksiebabas groot maak. Ja, tannie Ousie, Ouma Wip en ek weet hoe mooi jy kan sing. Wanneer laas het jy vir Ouma Wippie gesien? Ek dink haar ossies het brandsiek gekry en weg gehol om in die Jukskei te gaan swem en versuip. Wat dink jy?

24 01 2015
Laviga Heks

Tannie Ougat!!!! Mwah!!!!

Hekse trou nie met mans nie!! Hulle trou met toernaars!!! Maar ek wil nie n heksiebaba hê nie.

Ekke is n jukskei kamperoe!!!

24 01 2015
rondomtaliedraai

Welkom tuis !

25 01 2015
Toortsie

Is jy sowaar terug? Regtig egtig?

25 01 2015
Toortsie

Weet jy wat hoor ek? Merriegriet het die oom se hakke raakgery toe was hy baie kwaad. Was jy ook in die winkel? Het jy dit ook gesien?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: