So het ons nou uiteindelik by die laaste, wit kers op ons Advent krans uitgekom. Die wit kers in die middel wat Christus verteenwoordig en lewe simboliseer.
Mag die Kersfees ‘n nuwe lewe vol van hoop, liefde, vreuge en vrede vir een en almal van julle wees.
Dankie Grieters. Vir jou en joune ook.
Baie dankie! Hoop jou dag was vreedsaam en vol lig! Hierdie manne mag maar sing!