And I gave it up for music?

1 05 2014

Ek was nog altyd stout vir ‘n lekker tag speletjie.  Ek het so lanklaas een gespeel, dat ek sommer gaan vergeet om eers steen en been daaroor te kla.

Seegogga het my getag met ‘n speletjie wat ek dink Demoerin heeleerste begin het en Toortsie gaan afstof het.  Dit laat my wonder, skop die DMI nog of speel hy deesdae net pop?

Tot en met my volgende skrywe se verskyning, kan julle my enige iets vra.  Ek moet met ‘n liedjie antwoord.

😉 Gaan vir goud.


Aksies

Information

8 responses

1 05 2014
seegogga

.1. Hoekom het jy vir my sulke moeilike vrae gevra?
2. Wat sou jy met die pannekoek gedoen het?
3. Wanneer kom jy weer Kaap toe?

1 05 2014
Xena Phoenix

1) I am the one and only – Chesney Hawks (Het jy regtig iets anders verwag?)
2) Maximum Consumption – The Kinks (en ja, ek het ‘n CD van die Kinks)
3) Wet day in September – Pussycat

1 05 2014
seegogga

Ha! maximum consumption!

1 05 2014
Olga

1. Hoe was jou kinder lewe?
2. Van watter sport hou jy die meeste?
3. Wat is jou gunsteling drankie?
4. Wat sou jy die graagste wou doen?
5. Wat is jou gunsteling kos?

2 05 2014
Xena Phoenix

1) Girls just wanna have fun – Cyndi Lauper
2) Kumite – weet nie wie die sanger is nie, maar kom uit Bloodsport
3) Escape (ook bekend as The Pina Colada Song) – Rupert Holmes
4) Pink Panther – Henry Mancine
5) Daar is vissies in die water

8 05 2014
Olga

Kan ek weer vra? Kan ek? Kan ek? Ek gaan in elk geval weer vra.
1. Wat laat jou lag?
2. Wat maak jou kwaad?
3. Wat sal jou ideale vakansie wees?
4. Wat is jou mikpunt in die lewe?
5. Hoe voel jy oor kinderverwaarlosing?

8 05 2014
Xena Phoenix

No – Shakira😉
1) Die gezoem van die bye – Des Lindberg
2) Love of the common people – Paul Young
3) The lazy song – Bruno Mars
4) Ek reik na die sterre – Bles Bridges
5) Kung fu fighting – Carl Douglas

8 05 2014
Olga

Nuwe post en ek wou nog karring.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: