Die Wasmasjien Monkey

20 01 2013

P1260835

Hallooooooo Maatjies!!!

Joh, joh, joh!!!  🙄  Hulle maak ‘n heksie dood by die skool.  Wanneer ek na die rekendingetjie kyk, dan moet ek skoolwerk doen.  😥  En myse ouma sê ekke kan nie blog as ek moet skoolwerk doen nie.  :mrgreen:  Ek het toe by Tannie Ougat gaan wegkruip en daar was ekke te besig om koekies te eet. 😯  Tannie Ougat kook amper net so lekker koekies soos ek.

Maar ek is ‘n slim heks en ek het ‘n paar toertjies by die kerkooms van Wasmasjien geleer.  😀  Daardie kerkooms wat lyk of hulle kerk toe gaan en drade in hulle ore het.  😆  Eintlik dink ekke nie hulle gaan kerk toe nie.  😯  Heeltemal te veel wolfstreke.  🙄  Ekke gaan lekker met julle kyk wanneer my ouma nie kyk nie.

🙂 Ek het ook onthou ek moet vir julle die Wasmasjien foto’s wys.  😀  Sien, hier is ek en die Wasmasjien Monkey.  Dit is oorkant die Kapsie Heuwel, daar doer onder.  Die presidoodle kan dit ook van sy huis af sien.  🙄  En as die klonkies vergeet in watter land hulle is, is daar ‘n spul vlae sodat hulle kan sien.

Ekke moet nou my tore gaat oefen.

Tata Maatjies 😆

 


Aksies

Information

4 responses

20 01 2013
Olga

Eerste!!!!!!!!!!!!!
Welkom terug Viga. Man, as jy jou tore goed gaan oefen, kan jy dalk binnekort na n nuwe klas bevorder word. Soetwees. Tot ons weer koekies en rooi koelas geniet.

21 01 2013
Flavia

hiya nig. hoe gaan dit? het jy nie met jou besem tot op die tip van die monkey gevlie nie? nig, ek se vir jou dit was awesome om so hoog te sit en af te kyk op alleste onder jou. ek berou net dat ek nie n kamurea saam geneem het nie. my sel het nie genoeg zoom gehad om reg te laat geskiet aan wat ek gesien het nie. groete vir OumaHeldina van my en Ouma Laviga.

21 01 2013
gerdajansen1

dis so koel dat jy in wasmasjien was viga. jy moet vir ons nog van jou fotos wys.

5 02 2013
Toortsie

Vandag praat jy my kop skoon deurmekaar!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: