Wat dink Laviga??

29 11 2012

Hallo Maatjies:mrgreen:

Ekke het so effens gevergeet wat ek hierso dink.  :oops:  Weet julle dalk?  :twisted:  Enige heksie kan soms iets gevergeet.  :cry:  Moenie lag nie. 😡

Tannie Damkrefie het my ook huiswerk gegee.  :lol:  Julle kan vir my enige iets vra en dan sal ek vir julle die waarheid prentjie.  :roll:  Nie dat ek ‘n heks is wat jok nie.

Tata Maatjies


Aksies

Information

17 responses

29 11 2012
Toortsie

Van watter blogmaatjie hou jy die heel meeste?

30 11 2012
Laviga Heks

Van Tannie Majesteit:mrgreen:

30 11 2012
Toortsie

Watter tannie is dit? Ek ken haar dan nie~!! ?

29 11 2012
Olga

Viga, he oud is jy? Ja, mense kinders vergeet ook. Ek het heeltemal vergeet om rooi koelas te koop> 👿 nou ly ek dors.

30 11 2012
Laviga Heks

Ekke is . . . Ekke is . . . Soveel vingers oud!!😀

30 11 2012
brieweuitdievreemde

Hello Laviga🙂 As jy ‘n mensekind kon wees, wie sou jy wou wees en hoekom?

30 11 2012
Laviga Heks

Oe!! Nou moet ek baie hard dink!!💡

Ek het dit, ek het dit!! Ek wil Kersfeesmoeder wees, tannie Poskaart!

30 11 2012
jagternw1976

Ek raai die inskrywing is net vir kinders ? Of dalk kêns oumense ?

30 11 2012
Olga

Sê jy ek is kens Jagter?

30 11 2012
jagternw1976

He he Olga. Nee ? … Nie alle oumense is kêns nie🙂

30 11 2012
Laviga Heks

Tannie Ougat! Tannie Ougat! Oom Slagter is lelik met my!👿

1 12 2012
Olga

Sie ek my nou vererre!!!!!!!!!!!!

30 11 2012
Laviga Heks

Ek ken nie tannie Kens nie? Wie is sy en bak sy lekker koekies??😕

30 11 2012
jagternw1976

Ha ha Heksie. Ek is/was nie lelik met JOU nie. Ek kan net nie verstaan wat hier aangaan nie ? Is hier kinders wat blog ? OMW. Elkgeval, die kêns tannie bak niks. Sy koop koekies by Spar.🙂

30 11 2012
Laviga Heks

Boo!!!!!!!

Julle kon my nie vang nie.😆

3 12 2012
Selene Phoenix

Wat trek jy vir halloween aan?😉
En het jy al rooi koeldrank gedrink en gevlieg?

10 12 2012
Gerda

het jy alweer die rekendingetjie verloor viga?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: