Hallo Maatjies
😡 Wordpunt is lelik met my. 😥 Ek het ‘n prentjie waar ek nie meer kan onthou wat ek dink nie. J Ekke het gehoop julle sal my kan help. 🙄 Maar nou kan ek dit nie reg draai nie.
Ekke hou van snaakse huise. 😆 Altyd as ek ‘n snaakse huisie sien, dan vat ek my tronkfoon en neem ‘n foto. 😈
Ek het die huisie al baie op TV gesien. 😯 Ekke het my oë getrek toe ek dit met my eie ore sien. 😀 Ekke het ver met die vliegmasjien en ‘n gautrein gegaan om dit te sien.
Die ander hekse wil my nie glo nie. 👿 Hulle sê dit is net deel van die dekor van programme. 😡 GRRR! Ek is mos nie ‘n heks wat jok nie.
Tata Maatjies
*stamp my voet* sies vir die ander hekse. Ons weet almal mos Laviga hou haar nie met liegstories op nie.
BTW, EEEEERRRRRRRRRSSSSSSSSSSSTTTTTTTTTTTTTTEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
1
2
3
Blok vir Viga daar agter die boekrak.
😯 Hoe het Tannie Ougat my in die Kapsie Heuwel gesien? Ek het onder die ooms se stink voete weggekruip.
Ek het die geel rosie op jou hoed herken.
Koewie!!!
Blok vir Tannie Tossel!!!
1
2
3
Blok vir Viga weer!!
En o ja, ek glo vir jou. As jy weer soontoe gaan moet jy my ook inpak in jou koffertjie, hoor!
[…] ons baie goedgesind. Hier in die woestyn is baie van my kameelvriende wat ons sal kom help!” Heksie onthou skielik van hoeveel heksemaatjies sy het, almal met besems om ons te beskerm! Die Merrie ken […]