Hallo Maatjies
😡 Wordpunt is lelik met my. 😥 Ek het ‘n prentjie waar ek nie meer kan onthou wat ek dink nie. J Ekke het gehoop julle sal my kan help. 🙄 Maar nou kan ek dit nie reg draai nie.
Ekke hou van snaakse huise. 😆 Altyd as ek ‘n snaakse huisie sien, dan vat ek my tronkfoon en neem ‘n foto. 😈
Ek het die huisie al baie op TV gesien. 😯 Ekke het my oë getrek toe ek dit met my eie ore sien. 😀 Ekke het ver met die vliegmasjien en ‘n gautrein gegaan om dit te sien.
Die ander hekse wil my nie glo nie. 👿 Hulle sê dit is net deel van die dekor van programme. 😡 GRRR! Ek is mos nie ‘n heks wat jok nie.
Tata Maatjies
Wie runnik saam?