Whiskey

24 10 2012

‘n Suid Afrikaner het die duurste bottel whiskey nog gekoop in die land. Die persoon het R230 000.00 vir die bottel betaal. Dit werk uit na amper R8 000.00 per tot! So sal dit ‘n dubbel of enkel drankie vir jou wees, op ys of sommer saam Coke?😉

Maar dis nog niks nie! In September 2011, het ‘n man die duurste bottel whiskey nog gekoop by ‘n lughawe in Singapore. Hy het  £125 000.00 vir die bottel Dalmore ’62 betaal! Bietjie meer as  £4 000.00 per tot!

The world's most expensive whisky: a bottle of Dalmore 62

 Dalmore 62
Ek kon nog nooit whiskey drink nie… en jammer maar almal proe vir my dieselfde (behalwe Jack – hy proe vir my bietjie anders)
As jy genoeg geld, en te min verstand gehad het om so ‘n bottel te koop (he he) Sal julle die whiskey drink? Of dit maar agter glas sit, en dit sien as ‘n belegging!?
Antwoord van gister: Pugs kom van China af
Vandag se vraag: Watse hond word gesien as die duurste hond? Hint: Hulle lyk soos ‘n ander tipe rooi Bessie🙂

Aksies

Information

3 responses

24 10 2012
Dirkie

Ek neem aan sy kinders gaan moerig wees, as hy eendag oorle en hul kry daardie Whisky, neem die waarde toe? of is dit beter belegging in eiendom met daardie prys.

24 10 2012
Olga

Jack Daniels proe soos ou blerrie boeke. (Ek hoor al vir GRieters vra hoe weet ek hoe proe ou boeke. Maklik Grieters, baie maklik. Goed proe soos dit ruik.) As ek geld sou hê om te mors, sal ejk dit in ‘n nip en ‘n tuck belê.
Tibetan mastiff of meen jy dalk die Akita????

24 10 2012
JWW

Al was ek ryker as ‘n shiek, sal ek nog steeds my R90 Richeleiu brannas koop, en coke daarby moer…. dis malligheid om so baie vir bitter whisky te betaal…. ek reken seker maar rykgatte is baie verveeld, of verstrooid met hulle geld, so ek het raad vir hulle – GEE VIR MY so biekie daarvan !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: