Moederlike tekortkoming… of kort sy ‘n wit jas sonder arms?

23 10 2012

Seker bietjie vroeg of ‘n lee maag… maar ek moes die foto plaas!

woman with dog

Die vrou het gesukkel om haar kinders (nou 2 jaar en 9 jaar) te borsvoed. Sy het glo altyd daai gevoel gehad dat sy uitgemis het… en wel nou het sy daai gaaitjie toegemaak deur haar dogter se Pug te borsvoed!

Ek gaan net gou vars lug kry…

Vragie vir die dag: Waar kom Pugs vandaan? Watse land.


Aksies

Information

13 responses

23 10 2012
charlene

Ek weet niks van pugs af nie. Behalwe dat ek een ken. Sy naam is Hartjie. En hy is ‘n oorlogmasjien. Glo.

I digress.

Borsvoeding gaan daaroor om jou kind eerstens te voed en te nurture. En tweedens daaroor om met mekaar te bind.

Die hond kan kos eet en water drink, hy het nie ‘n vrou se borsmelk nodig nie.

Wat sy doen is BAIE verkeerd. Mens sal dit dalk kan terug trace na haar eie baba jare. Sy het vir seker hulp nodig.

23 10 2012
Sonlig

Dis *kots* nie *kots* normaal *kots* nie! *kots*

23 10 2012
Dirkie

O my soul!! ag neee … o No !!!!

23 10 2012
lekkerjeuk

Ek wonder of sy weet ‘n hond het meer tande as ‘n baba. Party mense beskou hulle diere as hulle kinders, maar nee, jislaaik! Daar is perke. Ek dink die hond gaan wanneer hy groot is ‘n honde-sielkundige nodig kry.

23 10 2012
Sonlig

Ek wil nie snaaks wees nie, maar hoe meer ek na hierdie hond kyk…hoe minder lyk hy soos ‘n puppy!

23 10 2012
Selene Phoenix

Ek probeer nie vir die hondtjie kyk nie… maar as jy my vra lyk die hondtjie bietjie oorgewig!

23 10 2012
gerdajansen1

dit lyk defnitief nie na n puppy nie. afhangende van hoe oud haar jongste kind is, moes sy behandeling kry om weer te kan borsvoed. behandeling wat net n dokter kan gee. wats verkeerd met die prentjie? gee die dr ook n wit jas sonder moue.

23 10 2012
Olga

skuus, ek sien jy het die dr se betrokkenheid reeds genoem.

23 10 2012
brieweuitdievreemde

O hemel😯

23 10 2012
Olga

Ashar jongste kind al twee is, het sy beslis behandeling gekry om te kon borsvoed. Hoe 4ken siek is die dr wat haar dit gegee het? So ‘n feeks het aandag gesoek. Sy moes dalk eerder ‘n gigolo betaal het vir ‘n lekseltjie aandag.

23 10 2012
Olga

Dis weer ‘n maer word foefie. Net soos wanneer iemand wie nie tiroìed probleme het nie, gaan gewig verloor deur “Eltoxin” te gebruik, is dit ook ‘n oop geheim dat borsvoeding jou laat gewig verloor. Goedkoop ook nog. Dan weer, hoe eties is ‘n dr wat die medikasie voorgeskryf het????

24 10 2012
blikskottel

Moerse klap teen die kop en daai witjas….bleddie idioot is wat sy is.

29 10 2012
Toortsie

Party mense hanteer hulle mense soos honde en hulle honde soos mense….!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: