Moederlike tekortkoming… of kort sy ‘n wit jas sonder arms?

23 10 2012

Seker bietjie vroeg of ‘n lee maag… maar ek moes die foto plaas!

woman with dog

Die vrou het gesukkel om haar kinders (nou 2 jaar en 9 jaar) te borsvoed. Sy het glo altyd daai gevoel gehad dat sy uitgemis het… en wel nou het sy daai gaaitjie toegemaak deur haar dogter se Pug te borsvoed!

Ek gaan net gou vars lug kry…

Vragie vir die dag: Waar kom Pugs vandaan? Watse land.