BOO!!!!!

16 09 2012

 

Hallo Maatjies

:mrgreen:  Ek is op ‘n hekse konkoksie iewers diep in ‘n bos onder die see.  😀  Merriegriet se rekendingetjie wil nie te lekker hier werk nie.  😦  Ekke weet nie of dit ooit weer gaan werk nie, Nimphia sê rekendingetjies hou nie van water nie.  😈  Gmf!!!!  Die skoolheks sê dan alles moet elke dag water drink of hulle gaan dot. 

Tannie Tossel het my huiswerk gegee, maar dit was vakansie en dan hoef ek nie huiswerk te doen nie.  🙄  Sy wou weet wat ek sou doen as ek onsigbaar is.  😯  Ekke het nie so lekker geweet wat onsigbaar beteken nie.  😆  Ek het vir ouma Heldina gevra en sy sê dit is wanneer mense my nie kan sien nie.   😆  :mrgreen:  Ekke is tog altyd onsoenbaar. 

Net grootmense met die harte van kinders kan my tog sien.  😛 

Tata Maatjies


Aksies

Information

2 responses

16 09 2012
Toortsie

Jipppppiiiiiieeeeeeeee!!!!! Ek kan jou tog sien!!!! Whêlakepêla!! Ek sien jou tog daar in die boom!!

16 09 2012
Olga

Welkom terug Viga. Ek het regtig waar gedink dat jy rubber geeet het en weggehop het. Bessie het my reeds Vrydag gesê sy dink jy het deur jou eie platkop geval. Kan jy dit glo???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: