G’n Kaapplek nie

17 08 2012

Merriegriet het vir my gerok en sy dink ek is te stupid om dit te weet.  👿  Ek het skinder vir haar, ek is die slimste heks wat ek ken.  😡

Merriegriet het gesê ons gaan Kaapplek toe.  🙂  Ekke was bly, ekke hou van die Kaapplek.  Ekke wou met die patrose gaat speel en op die bitch gaan lê.  😈  Ons was op die vliegskip en als. 

😯  Ek weet nie waar Merriegriet ons gevat het nie, maar dit is nie Kaapplek nie.  🙄  Al wat hier is, is reën, wind en water!  😡

GRRRRR!!!!

Laviga, die kwaaiste heksie wat julle ken.

Advertisements

Aksies

Information

6 responses

18 08 2012
gerdajansen1

siestog laviga. dis goor! het jy haar gebyt?

18 08 2012
Laviga Heks

Nee, ek gat nog!! Ekke sien nie eers die groot plat klip nie!! Ek dink sy heul met die Perse! Sien tannie Gorriemorrie watse groot woorde ken ek?

18 08 2012
Olga

winter is mos reentyd in die Kaap, Viga. Dis mos altyd windtyd in die Kaap, onthou? Het julle darem calamarie in Houtbaai gaan eet en prawns by die waterfront?

18 08 2012
Laviga Heks

Nikse Platklip, see, kalinale of garmarie. My jassie is nat gereen, maar ek dink ek sien n bietjie son buite!

18 08 2012
Olga

Ag nee! Regtig Viga! Op so ‘n goor dag moes sy jou Groot Constancia toe geneem het.

18 08 2012
Toortsie

Liewe Viga. Laat tannie Tossel vir jou iets vertel. Ek woon mos hier by die Kaapplek. Dit is regtig nou baie koud en nat hier. Ek dink tog Merriegriet het nie vir jou gejok nie. Maar hoor hier, ek het vir jou huiswerkies gegee, hoor! Jy moet gaan kyk daar by my.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: