Merriegriet het vir my gerok en sy dink ek is te stupid om dit te weet. 👿 Ek het skinder vir haar, ek is die slimste heks wat ek ken. 😡
Merriegriet het gesê ons gaan Kaapplek toe. 🙂 Ekke was bly, ekke hou van die Kaapplek. Ekke wou met die patrose gaat speel en op die bitch gaan lê. 😈 Ons was op die vliegskip en als.
😯 Ek weet nie waar Merriegriet ons gevat het nie, maar dit is nie Kaapplek nie. 🙄 Al wat hier is, is reën, wind en water! 😡
GRRRRR!!!!
Laviga, die kwaaiste heksie wat julle ken.
Wie runnik saam?