Dit is wit, sag en val uit die lug

7 08 2012

Net in Suid-Afrika!

Wanneer daar wit, donserige goed uit die lug val, is almal buite.  Of ten minste by ‘n venster.  Natuurlik met iets wat ‘n foto kan neem, vir toekomstige geslagte. 

Want as dit soos sneeu lyk, is dit sneeu.  Nie iets waaraan die gemiddelde Suid-Afrikaner gewoond is nie.  Wie weet wanneer daar weer iets soos sneeu uit die hemel gaan val.


Aksies

Information

3 responses

7 08 2012
MaanKind

Dis lekker, ek is bly vir julle! Hier kry ons berge elke jaar bietjie! In 2007 kon ons ‘n sneeuman gaan bouy in Ceres!

7 08 2012
Olga

jy het iets uitgelos. Dari sneeu is 4ken koud ook. Ek het ’81, 84, 98, 99 en 2000 sneeu beleef. In S.A.

13 08 2012
Toortsie

Weet jy, een dag het hier sowaar op my werf ‘n paar sneeuvlokkies geval. Baie jare gelede, en let wel, NET ‘N PAAR! Maar ek het uit die dorp uit gery om dit te kom sien!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: