Die ou Perse het my gevang!!

21 07 2012

Hallo Maatjies

:mad:  Die ou Perse is mos die jaloerste heks wat ek ken.  :evil:  Sy het my gekidvoer!  :mad:  Kan julle glo?

Ek is mos ‘n dapper heks en het g’n niks gehuil nie.  :mrgreen:  Dan raak die ou Perse kwaad, want sy wil hê dat ek bang moet wees.  :roll:  Dan vertel ekke vir haar ek skrik niks vir ‘n ou bietjie pers nie.

Ek het mooi gewag tot sy die vloere gekap het.  :lol:  Toe klim ek uit die net uit, gryp haar besem en vlieg tog lekker weg.  :D  Ek laat nie met my vee nie.

Ek het toe ‘n bietjie gaan kuier by die ander hekse wat ek ken.  :mrgreen:  Almal was bly dat ek die ou perse op haar tong laat kyk het.

Tata Maatjies.  Onthou om vir almal te gevertel hoe die Perse se tong lyk.


Aksies

Information

3 responses

21 07 2012
Toortsie

Viga! Jy’s terug! Ek was soooo bekommerd oor jou! Maar luister, weet Merriegriet jy’s terug? Ek dink sy soek nog na jou en net dalkies het die perse vir haar ook gevang. Ons weet nie waar is Merriegriet nie!😦

21 07 2012
Olga

Whoop whoop vir Laviga. Sy het die ou perse opgedons!!!!!!!

16 08 2012
onsigbare ek… | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

[…] so ‘n oulike idee gehad waarop sy kan uitbrei. Ek sou dit ook graag aan ons dierbare heks wou gee, want ek wonder waar sy orals met haar besempie sal vlieg as die ou perse haar nie dophou […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: